Vlerke vir Almal: 4 & 5 Flashcards

1
Q

Hoofstuk 4

Wat het Nicola en Dewald op die gras gedoen?

A

Nicola en Dewald lê op die gras na die wolke en kyk. Hulle probeer prentjies in die wolke sien,

maar Nicola is meer kreatief as Dewald in die prentjies wat sy raaksien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie het n hond en se hound is dit?

A

Dewald se ouers het ‘n hond met die naam “Boef”. Die hond is ouer as Dewald.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat het Nicola vir Dewald gevra?

A

Nicola vra onverwags vir Dewald hoe dit voel om ‘n man te wees. Nicola wil weet wat die voordele daarvan is om ‘n man te wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het Dewald gesê?

A

Dewald sê dat mans hulle nie oor grimering en hoe hulle lyk bekommer nie.

Nicola vra watter eienskap van ‘n meisie vir hom aantreklik is.

Dewald maak ‘n grap en sê hy hou van groot persoonlikhede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Dewald bang van wanneer Nicola se sy het iets(something) om te vertel vir hom?

A

Dewald is bang dat Nicola verlief is want hy weet nie hoe dit hulle vriendskap sal affekteer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het Nicola vertel Dewald? En hoe het Dewald reageer?

A

Nicola sê sy is nie swanger nie, maar dat sy gay is.
Dewald is baie verbaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoofstuk 5

Waar sit Aldi in die klas?

A

Aldi sit op Dewald se plek in die register klas, maar hy gee nie om nie want hy gaan by Beesbal sit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het beesbal gedoen en wat het die onderwysers gedoen?

A

Beesbal skryf wiskundehuiswerk af. Die onderwysers begin almal met baie werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het Mnr Visser se van Beesbal?

A

Mnr. Visser sê dat Beesbal nie ‘n slegte seun is nie, maar dat hy maklik in die moeilikheid beland.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is Dewald verbaas wanneer hy sien Mnr Visser?

A

Mnr. Visser vra wat Dewald se belangstellings is. Dewald is verbaas hieroor want hy het gedink mnr. Visser gaan hom uitvra oor die nag van hel. Dewald sê dat hy van musiek hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het Visser vir Dewald wys(show)?

A

Mnr. Visser sê hy sal dalk
eendag vir Dewald sy CD-
versameling wys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom het Dewald hakkel?

A

Mnr. Visser vra of hy weet
hoekom hy begin hakkel het.

Dewald sê die skok het dit
veroorsaak. Dewald wil nie daaroor praat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het Visser belowe Dewald?

A

Hy belowe hy sal Dewald
weer gesond kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly