Verspreiding Van Vrug En Saad Flashcards
1
Q
Wat noem ons die proses om sade te versprei?
A
Saadverspreiding
2
Q
Watter tipe sade het klein hakies wat aan diere se pels vashak?
A
Sade met hakies wat aan pels vashak en later afval
3
Q
Hoe help wind met saadverspreiding?
A
Sade het merke of hare wat die wind help om dit weg te dra
4
Q
Hoe help diere soos voëls met saadverspreiding?
A
Diere eet die vrugte en ontlas die sade elders / sade val waar diere eet
5
Q
Hoe versprei peulplante soos boontjies hul sade?
A
Die vrug bars oop en sade word weggeskiet
6
Q
Noem ‘n voorbeeld van ‘n saad wat deur water versprei word.
A
Klappersaad