Menslike Voortplanting Flashcards

1
Q

Wat is voortplanting?

A

As lewende dinge babas kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is organe?

A

Dele van die liggaam met spesiale werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is puberteit?

A

Tyd wanneer jou liggaam begin verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is hormone?

A

Chemikalieë wat jou laat verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat doen estrogeen?

A

Dit is die vroulike hormoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat doen testosteroon?

A

Dit is die manlike hormoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen testikels?

A

Maak spermselle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die skrotum?

A

Velsak wat testikels beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die spermbuis?

A

Vervoer sperm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die penis?

A

Sit spermselle in vrou tydens seks.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat doen die eierstokke?

A

Maak en laat eierselle los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is eierselle?

A

Die vrou se selle wat met sperms moet saamsmelt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die fallopiusbuis?

A

Buis tussen eierstok en baarmoeder; bevrugting gebeur daar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die baarmoeder?

A

Waar die baba groei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die serviks?

A

Die opening na die baarmoeder wat tydens geboorte ooprek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die vagina?

A

Geboortekanaal; ook waar die penis ingaan.

17
Q

Wat is die naelstring?

A

Verbind die baba aan die ma.

18
Q

Wat is menstruasie?

A

As die eiersel nie bevrug word nie, kom dit en die voering uit.

19
Q

Wat is ‘n embrio?

A

Die baba in die eerste 2 maande.

20
Q

Wat is ‘n fetus?

A

Die baba van maand 3 tot geboorte.

21
Q

Wat is die doel van seksuele voortplanting?

A

Om ’n nuwe lewe te skep deur die saamsmelting van die manlike en vroulike geslagselle.

22
Q

Watter twee geslagselle is betrokke by voortplanting?

A

Die spermsel (manlik) en die eiersel (vroulik).

23
Q

Wat is puberteit?

A

’n Fase van ontwikkeling waartydens die liggaam volwassenheid bereik en in staat is om voort te plant.

24
Q

Wanneer begin ’n menslike liggaam in staat wees om voort te plant?

A

Nadat dit deur puberteit gegaan het en seksuele volwassenheid bereik het.

25
Wat gebeur tydens puberteit?
Die liggaam verander fisies en emosioneel om voor te berei vir voortplanting.