Biodiversiteit Flashcards

1
Q

Wat is biodiversiteit?

A

Biodiversiteit verwys na die verskeidenheid van lewende organismes op Aarde, insluitend plante, diere, mikro-organismes en hulle habitatte.

Biodiversiteit is ‘n noodsaaklike element van die natuur wat bydra tot die balans en funksionering van ekosisteme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die vier hoofkomponente van biodiversiteit.

A
  • Plante
  • Diere
  • Mikro-organismes
  • Habitatte

Hierdie komponente saam vorm die basis van biodiversiteit op Aarde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Biodiversiteit is noodsaaklik vir wat?

A

Die balans en funksionering van ekosisteme.

‘n Hoë biodiversiteit ondersteun die stabiliteit en veerkragtigheid van ekosisteme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat help ons om onderskeid te tref tussen plante en diere?

A

Die verskille in proses soos beweging, voeding, en voortplanting help om onderskeid te tref tussen plante en diere.

Hierdie prosesse is kenmerkend van die verskillende ryke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vul die leemte in: Die klassifikasie van lewende organismes help ons om ________.

A

[die verskillende lewende dinge op Aarde te organiseer]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die vyf ryke van lewende organisms?

A

Plante, Fungi / Swamme, Bakterieë, Monera, Protista

Hierdie vyf ryke vorm die basis van die indeling van lewende organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die verskil tussen geslagtelike en ongeslagtelike voortplanting?

A

Geslagtelik: wyfies gee geboorte of saadjies; Ongeslagtelik: stegies of spore

Geslagtelike voortplanting behels die samensmelting van gamete, terwyl ongeslagtelike voortplanting nie dit vereis nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is klassifikasie?

A

Klassifikasie is wanneer ons organismes volgens hul ooreenkomste groepeer.

Dit help om lewende dinge te benoem en te organiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom groepeer wetenskaplikes lewende dinge?

A

Wetenskaplikes groepeer lewende dinge sodat diere en plante georganiseer kan word en dat ons hul kenmerke kan onderskei.

Dit help ook om die verwantskappe tussen spesies te verstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe help klassifikasie wetenskaplikes?

A

Klassifikasie help wetenskaplikes om nuwe spesies te ontdek.

Dit wys hoe spesies aan mekaar verwant is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die wetenskaplike stelsel vir die klassifikasie van ryke?

A

Binomiale naamgewingstelel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe word die Genus groep aangedui in wetenskaplike name?

A

Die Genus groep word altyd in skuinsskrif geskrif.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe begin die spesienaam van ‘n organisme?

A

Die spesienaam begin altyd met ‘n kleinletter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter klasse begin met ‘n hoofletter in die klassifikasie stelsel?

A

Ryk, Filum, Klas, Orde, Familie en Genus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die samestelling van ‘n spesienaam?

A

Die spesienaam van ‘n organisme bestaan uit beide die gensusnaam en spesienaam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waar kan bakterieé gevind word?

A

Bakterieé is oral, in die lug, grond, water, op jou vel, en binne-in jou liggaam, veral in jou maag en ingewande.

17
Q

Wat is probiotika?

A

Probiotika is goeie bakterieé wat in jou maag en ingewande leef en help om kos beter te verteer.

18
Q

Hoe verskil skadelike bakterieé van probiotiese bakterieé?

A

Skadelike bakterieé kan infeksies en siektes veroorsaak, terwyl probiotiese bakterieé goed is vir jou gesondheid en slegte bakterieé beveg.

19
Q

Hoekom is probiotiese bakterieé goed vir mense?

A

Dit help om die spysverteringstelsel gesond te hou, verhoed dat jy maklik siek word, en kan die immuunstelsel versterk.

20
Q

Noem ‘n paar siektes wat deur skadelike bakterieé veroorsaak word.

A
  • Longontsteking
  • Voedselvergiftiging (deur bakterieë soos Salmonella)
21
Q

Hoe help jogurt jou gesondheid met probiotika?

A

Jogurt bevat probiotiese bakterieé wat help om kos beter te verteer en slegte bakterieé uit die liggaam te hou.

22
Q

Wie was Carolus Linnaeus?

A

Carolus Linnaeus is op 23 April 1707 in Swede gebore.

23
Q

Wat was die doel van die binomiale naamgewingstelsel?

A

Dit is ‘n manier om diere en plante met twee name te benoem volgens hul kenmerke.

24
Q

Wat was ‘n belangrike bydrae van Linnaeus tot die wetenskap?

A

Hy het die klassifikasiestelsel ontwikkel wat nog steeds gebruik word om plante en diere in groepe te verdeel.

25
Hoeveel plante en diere se name en beskrywings het Linnaeus neergeskryf?
Meer as 10 000 plante en diere.
26
27
Wat is die genus en spesie naam vir Leeu?
Pathera leo
28
Wat is die genus en spesie naam van slak?
Cornu aspersum
29