Manlike En Vroulike Voortplanting Flashcards

1
Q

Wat is die manlike voortplantingsel genoem?

A

Spermsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die vroulike voortplantingsel genoem?

A

Eiersel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat moet gebeur sodat ’n nuwe lewe kan vorm?

A

Die spermsel moet die eiersel bevrug.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ’n sigoot?

A

Die nuwe sel wat vorm as die spermsel en eiersel saamsmelt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter drie dele het ’n spermsel?

A

Kop, lyf en stert

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die funksie van die kop van die spermsel?

A

Dra die vader se DNA en dring die eiersel binne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die lyf van die spermsel?

A

Gee energie aan die spermsel om te swem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie van die stert van die spermsel?

A

Help die spermsel om vorentoe te beweeg (te swem).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly