Puberteit Flashcards

1
Q

Wat is puberteit?

A

Puberteit is die stadium wanneer die liggaam verander om voor te berei vir voortplanting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer begin die voortplantingsorgane funksioneer?

A

Tydens adolessensie (tussen 9 en 18 jaar).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is adolessensie?

A

Die tyd van fisiese, verstandelike en emosionele groei wat met puberteit begin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat veroorsaak puberteit in die liggaam?

A

Hormone, dit is chemiese stowwe wat veranderinge beheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter veranderinge vind plaas tydens puberteit?

A

Fisiese en emosionele veranderinge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanneer begin meisies gewoonlik puberteit?

A

Tussen 7 en 13 jaar oud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer begin seuns gewoonlik puberteit?

A

Tussen 9 en 15 jaar oud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Is dit normaal om vroeër of later as ander puberteit te begin?

A

Ja, elke mens ontwikkel op sy eie tempo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter hormone beheer puberteit?

A

Testosteroon (seuns) en estrogeen (meisies).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter verandering gebeur by beide seuns en meisies?

A

• Jy word langer
• Jou vel word olierig
• Jy kry puisies
• Jy sweet meer en kry ’n liggaamsreuk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ’n unieke fisiese verandering by seuns?

A

• Stem word dieper
• Gesig-, arm- en skaamhare groei
• Penis en testikels word groter
• Sperms begin vorm
• Semen word vrygestel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ’n unieke fisiese verandering by meisies?

A

• Borste word groter
• Skaamhare groei rondom vagina
• Eierstelle word vrygestel
• Maandstondes begin
• Heupe word breër

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wanneer eindig groei by meeste kinders?

A

Rondom 18 tot 21 jaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly