Swangerskap Flashcards

1
Q

Waar word die embrio in die vroulike liggaam vasgelê?

A

In die bloedvoering van die uterus (baarmoeder).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat word die ontwikkelende baba gedurende die eerste twee maande genoem?

A

’n Embrio.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat word die embrio genoem vanaf maand 3 tot maand 9?

A

’n Fetus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe lank duur die embriofase?

A

Die eerste twee maande van swangerskap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe lank duur die fetusfase?

A

Die laaste 7 maande van swangerskap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe lank ontwikkel die baba in die baarmoeder?

A

Vir 9 maande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarin dryf die baba tydens swangerskap?

A

In die vloeistof wat in die uterus voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die doel van die vloeistof in die baarmoeder?

A

Dit beskerm die baba en verhoed dat die baba seerkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die naelstring?

A

’n Voedselbuis wat die baba se naeltjie verbind met die mamma se baarmoeder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter rol speel die naelstring?

A

Dit vervoer voedingstowwe en suurstof vanaf die ma na die baba.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly