Bestuiwing Flashcards

1
Q

Wat is die bestuiwing fases?

A

Bestuiwing proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die eerste fase van geslagtelike voortplanting by blomplante?

A

Bestuiwing – Oordrag van stuifmeel na die stempel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die tweede fase van geslagtelike voortplanting by blomplante?

A

Bevrugting – Stuifmeel bevrug eiersel in die vrugbeginsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die derde fase van geslagtelike voortplanting by blomplante?

A

Vrug- en saadvorming – Die bevrugte eiersel vorm ‘n saad en die blom ontwikkel ‘n vrug.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die vierde fase van geslagtelike voortplanting by blomplante?

A

Ontkieming – Die saad ontkiem en groei tot ’n nuwe plant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is bestuiwing?

A

Bestuiwing is die oordrag van ryp stuifmeel vanaf die helmknop na die stempel van dieselfde of ’n ander blom van dieselfde soort. Dit is voltooi wanneer die stuifmeel die stempel bereik. Ná bestuiwing sterf die meeldraad en kroonblare val af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter metodes van bestuiwing bestaan daar?

A
  1. Dierebestuiwing – Insekte, voëls en soogdiere dra stuifmeel oor. Diere wat help, word bestuiwers genoem.
  2. Windbestuiwing – Wind dra stuifmeelwolke; kom voor by grasse.
  3. Waterbestuiwing – Stuifmeel dryf op die oppervlak en bereik stempels van ander waterplante.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly