Verkleinwoorde - 9 Flashcards
Eenlettergrepige
p,s,kg,f
Verdubbel konsonant
Kry ie
Kas - kassie
rek - rekkie
pop - poppie
sug - suggie
rif - riffie
Eenlettergrepige
mnrl
Verdubbel konsonant
Kry etjie
Rol - rolletjie
Lem - lemmetjie
man - mannetjie
kar - karretjie
Eindig t d
kry jie
boot - bootjie
bed - bedjie
hond - hondjie
gat
gaatjie
eindig m
lang klank
kry pie
stroom - stroompie
boom - boompie
Dubbel vokale
Lang klank
verloor een vokaal
kry ie
skaap - skapie
neef - nefie
Twee verskillende vokale
kry ie
boek - boekie
Meer as een lettergreep
Twee vokale
Lang klank
eindig r l
kry tjie
stoel - stoeltjie
venster - venstertjie
soen - soentjie
Een lettergreep
eindig ing ang ong
kry etjie
kring - kringetjie
gang - gangetjie
long - longetjie
Meer as een lettergrepige
einding op ing
verloor g
kry kie
koning - koninkie
doring - dorinkie
ie eindig
kry tjie
baadjie - baadjietjie
vakansie - vakansietjie
mandjie - mandjietjie
Beklemtoonde a,i,o,u eindig
kry ‘tjie
pa - pa’tjie
taxi - taxi’tjie
foto - foto’tjie
Pad
Paadjie
Gat
Gaatjie
Spel
Speletjie