Intensiewe vorm Flashcards
Intensiewe vorm: arm
poor
brandarm
Intensiewe vorm: bang
scared
doodbang
Intensiewe vorm: bekend
Well-known
Wêreldbekend
Intensiewe vorm: blou
blue
potblou
Intensiewe vorm: donker
dark
pikdonker
Intensiewe vorm: dood
dead
morsdood
Intensiewe vorm: doof
deaf
stokdoof
Intensiewe vorm: dronk
drunk
smoordronk
Intensiewe vorm: duur
expensive
peperduur
Intensiewe vorm: geel
yellow
goudgeel
Intensiewe vorm: groen
green
grasgroen
Intensiewe vorm: hard
hard
kliphard
Intensiewe vorm: jonk
young
bloedjonk
Intensiewe vorm: klein
small
piepklein
Intensiewe vorm: koud
cold
yskoud
Intensiewe vorm: leeg
empty
dolleeg
Intensiewe vorm: lekker
nice
doodlekker
Intensiewe vorm: lelik
ugly
skreeulelik
Intensiewe vorm: lui
lazy
doodlui
Intensiewe vorm: maer
thin
brandmaer
Intensiewe vorm: mak
tame
hondmak
Intensiewe vorm: moeg
tired
doodmoeg
Intensiewe vorm: nat
wet
papnat
sopnat
Intensiewe vorm: oud
old
stokoud
Intensiewe vorm: rooi
red
bloedrooi
Intensiewe vorm: soet
sweet
suikersoet
Intensiewe vorm: soet 2
well behaved
stroopsoet
Intensiewe vorm: swaar
heavy
loodswaar
Intensiewe vorm: swart
black
pikswart
Intensiewe vorm: verlief
in love
smoorverlief
Intensiewe vorm: vreemd
Strange
wildvreemd
Intensiewe vorm: warm
hot
vuurwarm
Intensiewe vorm: wit
white
spierwit
sneeuwit
ryk
skatryk
vol
propvol
groot
lewensgroot
baie nodig
broodnodig
Af
Morsaf
Alleen
Stokalleen