Branders in jou are Flashcards

1
Q

Hoe verloop gewone Woensdag normaalweg vir Edwin? Nome DRIE feite

A

Edwin sou sy skooltas langs sy lessenaar neergegooi, het en op sy bed neergeval het soos altyd. Hy sou opgekrul het in ‘n bondeltjie terwyl die bekende haartseer in sy lyf sou broei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat was hierdie Woensdag anders?

A

Hy het nog nie eens sy tas van sy skouer af gelig nie, toe hy dit sien: sy branderplank, regop teen sy bed. Lank staan Edwin daarna en kyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter ander vreemde ding merk Edwin in die kamer op?

A

Twee nat voetspore lamgs sy bed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat staan op sy branderplank geskryf?

A

‘n Boodskap, geskryf in die rooi son op die bord: kry jou vrydagaand by die kaai - 12-uur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat doen Edwin met die boodskap?

A

Edwin gryp die branderplank vee die boodskaap met sy handpalm af en druk dit weer in die kas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom sê die boodskaap dat Edwin daardie Vrydagaand na die kaai moet gaan?

A

Dit sê dat omdat dit was presis ‘n jaar na Tyron se ongeluk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter twee dinge het Edwin en Tyron daardie vrydagaand, ‘n jaar gelede, gedoen wat baie gevaarlik was?

A

Hulle het in die donker gaan branderplank ry. Hulle het van die hoë kaai in die malende branders gespring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat sien Edwin toe hy die Donderdag na skool in sy kamer kom?

A

Donderdag na skool stan die branderplank weer by die bed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is op die mat?

A

Dit is nie water op die donker mat nie - dit is bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het Tyron nie op daardie noodlottige dag, ‘n jaar gelede, gedoen nie?

A

Tyron het vergeet om sy enkelband vas te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Edwin kan die Vrydagaand nie aan die slaap raak nie. Wat pla hom? Noem twee dinge

A

Dit voel vir hom asof daar iemand in sy kamer is. Tyro se gesigbly voor hom as hy sy oë toemaak. Moenie eens daaraan dink ome te gaan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sou jy sê Edwin het van die see gehou? Motiveer.

A

Ja, hy wou wel van die see. Hy wou altyd daar wees saam met Tyron. Elke minuut van elke dag daaran geluid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom gaan hy stand toe?

A

Tyron gaan nie hom uitlos nie. Gaan praat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter drie dinge maak daardie aand op die strand, anders as die aand op die strand ‘n jaar gelede?

A

Tyron is nie hier nie. Hy het nie sy branderplank by hom nie. Hy het nie een sy swemklere aan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat sien hy teen die reling staan?

A

Kyk af na die donker see waar rimpels uit-kring oor die oppervlak. Tyron en se branderplank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe verander Edwin nadat hy Tyron in die see gesien het? Noem twee feite

A

Hy voel die branders in sy are. Hy is glimlag. Hy is gelluking voel dit vir Edwin of die branders in sy eie lyf weer lewe kry