Kommunikasie Flashcards
Woede
Anger
Teluerstelling
Disappointed
Om verskoning vra
Apologise
Troos
Comfort
Gerusstel
Comfort
Bedank
Thank
Onsteld
Upset
Beleefd vra
Polite
Bemoedig
Concern
Moed inpraat
Concern
Simpatie
Sympathy
Oorreed
Persuade
Uitnooi
Invite
Gelukwensing
Congratulations
Voorspoed toewens
Congratulations
Opegwonde
Excited
Voorstel en verwelkom
Welcome
Dreigement
Threat
Vra om hulp
Help
You make me really angry
Jy maak my regtig kwaad
I can’t believe that you did that
Ek kan nie glo dat jy dit gedoen het nie
I am sorry to hear
Ek is regtig jammer om te hoor
I am thinking about you in this difficult time
Ek dink baie aan jou in hierdie moeilike tyd
Let me know if I can do anything for you
Laat my weet as ek iets vir jou kan doen
Oh no, I can’t believe it
Ag nee, ek kan dit nie glo nie
I now feel really disappointed
Ek voel nou regtig ongelukkig
It is going to be wonderful
Dit gaan wonderlike wees
You must please come
Jy moet asseblief probeer kom
I am really sorry that
Ek is regitig jammer dat
Will you forgive me please
Sal jy my asseblief vergewe
I hope that you will now talk to me
Ek hoop dat jy nog met my sal praat
Please come with me to
Kom asseblief saam met my na
You must not worry
Moenie bekommend wees nie
No what, it is not so bad
Nee wat, dis nie so erg nie
Ag what, it is not the end of the world
Ag wat, dis nie die einde van die wêreld nie
Well done
Welgedaan
Thank you so much
Baie dankie dat
I really appreciate it
Ek waardeer dit regtig baie
I am so excited that
Ek is so bly dat
I can’t wait for
Ek kan nie wag dat
This isn’t the first time that it has happened
Dit is nie die eerste keer dat dit gebeur nie
Can i please
Kan ek asseblief
If that happens i will
As dit weer gebeur sal
It is unacceptable that
Dit is onaanvaarbaar dat
Everything will work out as it should
Alles sal uitwerk soos wat dit moet
I will really appreciate it if
Ek sal dit baie waardeer as ek
I am so proud of you
Ek is so trots op jou
I knew that it will go well
Ek het geweet dat dit goed sou gaan