Betreklike voornaamwoorde Flashcards
1
Q
Wat
A
Mense, diere, dinge
2
Q
Wie
A
Mense, slegs
3
Q
Wat + in
A
Waarin
4
Q
Wat + vir
A
Waarvoor
5
Q
Wat + sonder
A
Waarsonder
6
Q
Wat + met
A
Waarmee
7
Q
Wat + op
A
Waarop
8
Q
Wat + onder
A
Waaronder
9
Q
Wat + langs
A
Waarlangs
10
Q
Wat + deur
A
Waardeur