Optelgoed Flashcards
Wat Rozanne besig was om in die parkie te doen toe sy die selfoon gesien het?
Optelgoed. Sy het haar skaatsplank gery.
Wie, behalwe Rozanne, was ook in die parkie?
‘n ballonverkoper
Optelgoed is hougoed beteken…
dink tog dat die mense se verdiende loon as hul nie hulle goed oppas nie.
Hoekom wil Rozanne ‘n nuwe selfoon hê? Twee redes.
Haar se battery hou deesdae net ‘n dag lank en die ingeboude kamera wek nie meer nie.
Hoekom voel Rozanne jammer toe haar nuwe selfoon lui?
Dis seker die selfoon se eienaar wat bel om te hoor of iemand dit dalk gekry het. Dis ‘n flippen nice selfoon, maar ek is nie ‘n skelm nie.
Wat sê die stem oor die foon vir Rozanne?
“Dis die nar”
Die stem oor die foon klink…
‘n Krakerig en hees
Wat sê Rozanne se ma, moet hulle met die selfoon doen?
Hulle moet dit polisie toe vat
Rozanne wil nie so gou van die selfoon ontslae raak nie. Wat sê sy vir haar ma sal sy doen?
Sy sal die simkaart ‘n week lank hou
Wat doen Rozanne wat vir jou wys dat sy nie soos ‘normale’ meisies optree nie?
Sy ry alleen in die parkie op haar skaatsplank
Hoekom kan Rozanne nie die eienaar van die selfoon kontak nie?
Daar is nie ‘n enkele nommer op die selfoon gestoor nie
Hoe weet jy dat Rozanne baie groot skrik toe die selfoon die tweede keer lui? Twee feite
Sy gooi die foon op die bed neer. sy voel ‘n koue rillings langs haar nek of.
Aan wie behoort die stem wat sy hoor?
Die meisie tussen die riete en die naar.
Hoe weet jy dat Rozanne baie bang is toe sy daardie aand in die bed te klim?
Sy laat haar bediggie brand
Vertel kortliks wat sy daardie nag droom?
Die selfoon lui. Speel vrolike sirkusmusiek wat harder en harder word. sy haal die selfoon uit die laai, druk die groen knuppie. Die foon aan hou lui.
Daar kom ‘n hand uit die selfoon….. ‘n wit handskoen en oranje frilletjiesmou….. die hand gryp na haar…… gelukkig was dit net ‘n droom.