Huis met die poppe Flashcards
Waar is die huis?
In Lubbestraat
Hoekom kan hulle nie in die huis in gaan nie?
Gaan daar in en jy kom nooit weet uit nie.
Wat durf die kinders mekaar aan?
Die kinders daag mekaar soms uit om na die voordeur toe te hardloop en vinnig te klop, maar niemand is ooot dapper genoeg om in te gaan nie.
Waar bly Ferdi
In Rietfontein
Wie is Ferdi se vriend?
Ben
Wat doen Ferdi en Ben wanner hulle ouers was nie daar nie?
Hulke het ‘n DVD gekyk, ‘n sigaret gerook wat Ben uit sy pa se kas gesteel, tjips geëet en Coke gedrink
Wie was bang om in die huis te gaan?
Ferdi
Hoe het Ben gered?
Ferdi
Watter twee waarskuwings oor die huis het almal in Rietfontein geken?
Which two warning about the huis het almal in Rietfontein know? Moet nooit na daai huis toe gaan nie. Gaan daar in en jy kom nooit weer uit nie
In watter dorp speel hierdie verhaal af?
In which town do they stay? In Rietfontein
Hoe weet jy dat die kinders van die dorp maar skrikkerig is om by die huis in te gaan?
How do you know that the kids on the town ask to go in the house? Die kinders daag mekaar soms uit om na die voordeur toe te hardloop en vinnig te klop, maar niemand is ooit dapper gehoeg om in te gaan nie.
Noem drie dinge wat Ferdi en Ben die vorgige aand gedoen het.
Name three things that Ferdi and Ben did. Hulke het DVD gekyk, ‘n sigaret gerook wat Ben yit sy pa se kas gesteel het, tjips geëet en Coke gedrink.
Aan wir het die huis voorheen behoort?
Who did this house belong to? Meneer Nel
Wie woon nou in die huis?
Who is staying in the house now? Niemand. Dit staan leeg.
Watter twee dinge sê vir jou dat Ferdi is baie bang is?
Which two things tells you that Ferdi is very scared? Hy sukkel om asem te kry. Sy hand bewe
Wat is die eerste ding wat Ferdi opmerk toe hy by die huis ingaan
What is the first thing that Ferdi realized when he went in the house? Daar is onsetted baie poppe.
Watter beroep het mnr. Nel beoefen?
What was Mnr. Nel’s career before he passed away? Meneer Nel was glo ‘n poppemaker.
Beskryf die poppe kortliks. Noem vier feite.
Describe the dolls. Name four facts.
Almal is ewe groot. Almal het presies dieselde gesigs wit met groot oë, die monde effens oop.
Wat laat die poppe anders lyk? Verduidelik kortliks.
What makes the dolls look different?
Net die hare en die poppe se klere verskil.
Wat herken Ferdi aan die een pop?
What does Ferdi recognize when he sees this one doll? Die poppe is Ben.
Wie praat met Ferdi?
Who is talking to Ferdi? Die Ben pop.
Wat sê die stem vir Ferdi?
What does the voice tell Ferdi? Julle moet plekke ruil, dis al manier hoe jy hom kan red. Dat hy moet ruil.
Wat het met meneer Nel gebeur toe hy dood is?
What happened to Mr Nel when he passed? Sy siel het in die poppe.
Wat is die enigste manier hoe Ferdi vir Ben kan red?
What is the only way Ferdi can save Ben? Hy moet ruil met Ben.