Koue ontvangs Flashcards

1
Q

Watter beroep beoefen Sharon?

A

Sharon Becornie is die graad 7 leerders van Rietfontein se wiskundeonderwyseres

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat Sharon dink sy by die vorige dorpie moes gedoen het?

A

Sy moes by die vorige dorpie geslaap het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom, dink jy, voel sy baie alleen in die kar.

A

Die radio werk oor nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe lyk die vrou wat haar by die hotel se ontvangstoonbank help? Drie feite.

A

Haar grys hare is styf teruggetrek in ‘n bolla. Sy lyk nie baie vriendelike nie. Donker oë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom, sê die vrou, kan Sharon daar oornag nie?

A

Die hotel is vol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sien Sharon egter?

A

Daar hang nog ‘n sleutel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom wil die vrou nie hê dat Sharon in daardie kamer slaap nie?

A

Daar is ‘n spook in die kamer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

How weet jy dat Sharon nie bang vir spoke is nie?

A

Sy ding daarop aan om in daardie kamer te slaap. Mense op klein dorpies is mos mare bygelowing dink sy. Maar sy het haar nog nooit daaraan gesteur nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor word ‘n besoekersboek gebruik?

A

Om te weet watter kamers geneem word. Informasie en vol kamers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf kortliks die hotelkamer waarin Sharon haar bevind.

A

Die gloeilamp wat aan ‘n dik wit koord hang, behalwe vir die baie stof, daar is ‘n akkerhout-spieëltafel en ‘n riempiestoel en wasbakkie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat kan moontlik ‘n rede wees hoekom die hotel vol is?

A

Daar is veldblomme. Dit is seker maar naweeksoekers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe laat skrik Sharon wakker?

A

Dit was amper twee-uur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom is sy bang om weer aan die slaap te raak?

A

Dis daai vrou se skuld, daarom dink sy nou sy hoor dinge. Spook sien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom slaap sy nie weer nie?

A

Sharon lê n wag. Watter soort geluid het haar wakker gemaak. Sy kan nie slaap nie, sy verbeel haar sy sien ‘n figuur by haar bed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoekom is die jong, blonde vrou sarkasties teenoor Sharon toe sy wil betaal?

A

Sharon inboek hulleself. Die vrou was baie kwaad. Daar werk niemand anders nie sy en haar man het reeds slaap toe. Die jong vrou is al sewe jaar by die hotel en het tienuur gaan slaap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly