Skryf 'n toespraak (write a speech) Flashcards
1
Q
was is n toespraak
A
‘n toespraak is wanneer ons ‘n skare toespreek oor ‘n saak of op jou POV oor iets
2
Q
waar begin ek
A
- ons begin met die keuse van ‘n onderwerp wat ons interesseer (we start by choosing a topic that interests us)
- navorsingsfeite wat sal help om jou mening te ondersteun (research facts that will help support your opinion)
- skryf ‘n goeie eerste sin om aandag te trek. Dit kan ‘n aanhaling wees (write a great first sentence to grab attention. This can be a quote)
3
Q
wat skryf ek in die liggaam
A
- begin deur jou mening te gee. Noem dan die feite wat jy het om dit te ondersteun (start by stating your opinion. Then state the facts you have to support them)
- Elke nuwe feit moet in ‘n ander paragraaf wees (Each new fact should be in a different paragraph)
- Jy styl en registreer moet by die gehoor pas (You style and register must match the audience)
- Gebruik slegs Afrikaanse woorde wat jy kan uitspreek (Use only afrikaans words that you can pronounce)
- gebuik kort sinne (use short sentances)