Die kruppel engel": Hoofstuk 10 Flashcards
waaroor leer ons Engelslaas
Engelsplaas het ‘n engel wat die plaas oppas ( looks after the farm)
die naam van die plaas is ‘n woordspeling ( a pun, as if an angel rules the farm
Stefan se ma het ‘n hoek wat ‘n wit man was (angle as a white man)
Oumies se oupa het ‘n engel gehad: ‘n Engelse soldaat uit die oorlog→ kruppel. ( english soldier)
Oumies se oupa het ‘n engel gehad: ‘n San-kind wat deur die boer grootgemaak is → kruppel. ( a san child raised by a farmer)
wat doen die engel altyd
slaan ‘n generasie oor
wat is altyd die engele se naam
Die engel se naam is altydDjakob.
is dit dieselfde engel
die engel lyk anders, maar dit is dieselfde engel
wat met elke engel gebeur
elke engel is deur hul familie benadeel
hoe eindig die hoofstuk
met ‘n vraag oor wat die gesin aan Jacob gedoen het