Leestekens Flashcards
1
Q
wat is Die punt(Full stop)
A
die punt wat aan die einde van ‘n sin geplaas word
2
Q
wat is die Komma
A
breek die sinne in dele op om dit makliker te maak om te lees
3
Q
wat is die Dubbelpunt (colon)
A
om direkte rede aan te dui en voor ‘n lys naamwoorde
4
Q
wat is die Kommapunt (Semi-colon)
A
wanneer jy lyste maak en wanneer die sin wat ons het reeds ‘n komma het
5
Q
wat is die Uitroepteken (Exclamation mark)
A
emosie te wys
6
Q
Vraagteken (Question mark)
A
einde van ‘n vraagsin
7
Q
wat is die Ellips (Ellipses)
A
wys onderbrekings of pouses