Simplex and complex sinne Flashcards

1
Q

wat is die twee soorte sinne wat ons in afrikaans kan vind

A

enkelvoudige sinne (simplekse) en saamgestelde sinne (komplekse)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is n enkelvoudige sin

A

‘n sin met een onderwerp, voorwerp en werkwoord ( subject, object and verb)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is in saamgestelde sin

A

‘n sin wat een onafhanklike klousule en een afhanklike klousule het (independent and dependent clause)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly