Gedig Strukture Flashcards
wat is die Rym
die verskillende patrone wat woorde gebruik word
wat is die rympatrone vir n Paarrym
Pair rhyme
A
A
B
B
wat is die rympatrone vir n Kruisrym
cross rhyme
A
B
A
B
wat is die rympatrone vir n Omarmde rym
Embraced rhyme
A
B
B
A
wat is die rympatrone vir n Slagrym
Slash rhyme
A
A
A
A
wat is die rympatrone vir n Gebroke rym
Broken rhyme
A
B
C
D
wat is die twee tipe halfrym
Allerterasie (allerteration)
Assonansie (assonance)
Wat is Alliterasie
die herhaling van konsonant-klanke. (consonant sounds)
wat is Assonansie
die herhaling van vokaal-klanke. (vowel sounds)
wat is die toon
die toon waarin iemand praat
wat is die Enjambement
wanneer ‘n reël in die volgende reël gaan sonder leestekens
wat is die doel
om die pas te versnel en die gedig saam te bind (speed up the pace and tie the poem together
wat is sarksame
dit is om iemand te spot met die doel om soom seer te maak
wat is ironie
wanneer die teenoorgestelde gebeur van wat jy verwag
wat is satire
wanneer die regte lewe gespot word