Die ontkenningsvorm Flashcards
1
Q
wat is die negatiewe vorm
A
wanneer ons iets ontken of sê dit is vals
2
Q
watter twee woorde gebruik ons in elke negatiewe sin
A
nie en nie
3
Q
waar plaas ons die twee nie
A
na werkwoord1 of aan die einde van die sin
4
Q
wat doen ons as die sin met ‘n werkwoord begin
A
ons gebruik Monie en nie
the verb moves to the end of the sentance
5
Q
wat doen ons as daar ‘n asseblief in die vonnis is
A
Moet en nie
verb moves to the end of sentance