Bywoorde Flashcards
1
Q
wat is ‘n bywoord
A
‘n woordsoort wat aksies of werkwoorde beskryf
2
Q
watter ander dele van spraak kan ‘n bywoord beskryf
A
- werkwoord ( verb)
- byvoeglike naamwoord ( adjective )
- voorsetsel (preposition)
3
Q
hoe mag woorde is ‘n bywoord
A
een word
4
Q
wat doen Bywoorde van tyd (adverbs of time)
A
Dui aan WANNEER ‘n aksie gebeur (Shows WHEN an action takes place)
5
Q
hoe vervang ek ‘n frase met ‘n woord
A
- in die oggend = soggens
- in die middag = smiddae
- in die aand = saans
- in die nag = snags
- op die regte tyd = betyds
- al die tyd = altyd
6
Q
wat doen Bywoorde van wyse (adverbs of manner)
A
Dui aan HOE ‘n aksie gebeur. (Shows HOW an action takes place.)
7
Q
hoe vervang ek ‘n frase met ‘n woord
A
- in min woorde = kortliks(briefly),kortaf(curtly).
- daar is ‘n kans = miskien / dalk(maybe).
- baie lus daarvoor = graag
- met die verloop van tyd = mettertyd
- sonder om te wag = dadelik / onmiddellik(immediately).
- vinnig en met vasbeslotenheid (determinasie) = haastig / inderhaas(in a hurry).
8
Q
wat doen Bywoorde van plek (adverbs of place)
A
Dui aan WAAR ‘n aksie gebeur. (Shows WHERE an action takes place.)
9
Q
hoe vervang ek ‘n frase met ‘n woord
A
- by die huis = tuis
- nie by die huis nie = uit
- op hierdie plek = hier
- op ‘n spesifieke plek = êrens / iewers
- op elke plek = orals