Lees- en skryftekens Flashcards
1
Q
wat is Hakies(Brackets)
A
voeg ekstra inligting by
2
Q
wat is Enkel aanhalingstekens(Single quotation marks)
A
wanneer ons aanhalings in ‘n sin het wat aangehaal word (when we have quotes inside of a sentence that is quoted)
3
Q
wat is Dubbel aanhalingstekens(Double quotation marks)
A
wanneer ‘n sin in direkte rede geskryf word (when writing a sentence in direct speech)
4
Q
wat is Deelteken (Diaeresis)
A
verdeel woorde (divides)
5
Q
wat is Kappie(Circumflex)
A
dui log-uittrek-klanke aan (indicates log draw out sounds)
6
Q
wat is Koppelteken(Hyphen)
A
laat lang woorde soos een woord lyk