Polimere Flashcards
Makro-molekuul
‘n Molekuul wat uit ‘n groot getal atome bestaan.
Polimeer
‘n Groot moeluuk wat uit kleiner monomeer-eenhede bestaan wat kovalent aan mekaar gebind is in ‘n herhalende patroon.
Monomeer
Klein organiese molekule wat kovalent gebind kan word in ‘n herhalende patroon
Polimerisasie
‘n Chemiese reaksie waarin monomeermolekules verbind word om ‘n polimeer te vorm.
Addisiepolimerisasie
‘n Reaksie waarin klein molekules verbind om baie groot molekules te vorm deur byvoeging van by dubbelbindings
Kondensasiepolimerisasie
Molekule van twee monomere met verskillende funksionele groepe ondergaan kondensasiereaksies met die verlies van klein moelukes, gewoonlik water.
Industriele gebruike van politeen
Lae dightehid politeen: drukbottels, verpakkingsmateriaal, plastieksakkies
Hoe digtheid politeen: plastiese kratte, houers, bottels vir melk