Kunsmis Flashcards
Nie-mineraal voedingstowwe wat plante benodig + bronne
C(atmosfeer), H(reenwater in grond) en O(Reenwater in grond)
Primere vodingstowwe
N(Guano), P(Beenmeel) en K(Kaliumsoute voorsien deur potas)
Funksie van N in plante
Bevorder blaar- en stingelgroei
Bevorder blaarkleur en vergroot die grootte van die plant
Funksie van P in plante
Bevorder blaargroei en die ontkieming van sade
Bevorder rypword van gewasse
Funksie van K in plante
Bevorder blom- en vrugte produksie
Sasol Lurgi proses
C(s) + H2O(g) — CO(g) + H2(g)
Haberproses
N2(g) + 3H2(g) <> 2NH3(g)
Reaksietoestande van Haberproses
Temp 400 - 500C
Druk 300 atm
Katalisator Fe/ Fe + Fe2O3 mengsel
Ostwaldproses
4NH3(g) + 5O2(g) > 4NO(g) + 6H2O(g)
2NO(g) + O2(g) > 2NO2(g)
3NO2(g) + H2O(l) > 2HNO3(aq) + NO(g) OF
4NO2(g) + O2(g) + 2H2O(l) > 4HNO3(aq)
Reaksietoestande van Ostwaldproses
Katalisator Pt
900C en 1000 kPa
Kontakproses
S(s) + O2(g) > SO2(g)
2SO2(g) + O2(g) <> 2SO3(g)
2SO3(g) + H2SO4(l) > H2S2O7(l)
H2S2O7(l) + H2O(l) > 2H2SO4(l)
Reaksietoestande van stap 2 van kontakproses
Temp: 400-500 C
Druk 1 atm
Katalisator V2O5
Bereiding van ammoniumnitraat
NH3 + HNO3 > NH4NO3
Bereiding van ammoniumsulfaat
2NH3 + H2SO4 > (NH4)2SO4
Invloed van kunsmis op die mens en omgewing
Besoedel grondwater met nitrate
Besoedel waterbronne
Besoedel grond met ammoniumsoute
Eutrofikasie
Eutrofikasie
Die proses waarin ‘n ekosisteem verryk word met anorganiese plantvoedingstowwe, veral fosfor en stikstof, wat tot oormatige plantgroei lei. Soos wat plantgroei oormatig word, vermeerder die dooie en verrottende plantmateriaal vinning.
Alternatiewe vir anorganiese kunsmis
Kraalmis
Hoendermis
Kompos