Energie en chemiese verandering Flashcards
1
Q
Aktiveringsenergie
A
Die minimum enegie wat nodig is om ‘n reaksie aan die gang te sit
2
Q
Geaktiveerde kompleks
A
‘n Tydelike, hoe energie, onstabiele toestand van die samestellende atome
3
Q
Katalisator
A
‘n Stof wat die tempo van ‘n chemiese reaksie verander sonder om self aan die reaksie deel te neem.
4
Q
Reaksiewarmte
A
Die energie geabsorbeer of vrygestel in ‘n chemiese reaksie