Chemiese ewewig Flashcards
1
Q
Geslote sisteem
A
‘n Sisteem waaruit geen reaktante of produkte kan ontsnap nie of waarby geen reaktante of produkte bygevoeg kan word nie.
2
Q
Oop sisteem
A
Het voortdurende interaksie met sy omgewing en is een waaruit die reaktante of produkte kan ontsnap
3
Q
Ewewig
A
Tempo van voorwaartse reaksie = tempo van terugwaartse reaksie
4
Q
Le Chatelier se beginsel
A
Wanneer die ewewig in ‘n geslote sisteem versteur word, stel die sisteem ‘n nuwe ewewig in deur die reaksie wat die versteuring teenwerk, te bevoordeel.