Hoofstuk 5- Elektoromagnetiesestraling Flashcards
Lig kort geen materiële medium om voor te plant
Wat beteken die dubbele aard van elektromagnetiese straling
Lig kan as ‘n golf of as ‘n deeltie optree
Watter 3 verskynsels bewys golfgeaartheid
Diffraksie- Die buig of uitsprei van golwe om die kante van ‘n versperring of opening
Interferensie- Vind plaas wanneer 2+ golwe oor mekaar beweeg en gesuperponeer word sodat hulle hoër kruine en dieper troë vorm, of hulle kan mekaar uitkanseleer
Polarisasie- Die uitdowing van golwe deurdat die golf slegs in een bepaalde vlak vibreer
Elektromagnetiese straling is ‘n transversale golfbeweging
Wat is die spoed van lig
3 x 10^8 meter per sekonde
Ken volgorde van heel onderste skets op bl. 53
Ken so paar voorbeelde van gebruike van verskillende lig golwe in tabel op bl. 54
Hoër frekwensie = hoër deurdringingsvermoë
Wat is ‘n kwantum
‘n Ondeelbare hoeveelheid van ‘n fisiese hoeveelheid
Wat is ‘n foton
‘n Kwantum van energie
Fondament van lig
Beskryf hoe elektromagnetiese golwe aanvanklik voortplant
Versnellende ladings waar die magneetveld en elektriese veld loodreg op mekaar beweeg