Hoofstuk 2- Elektrostatika Flashcards

1
Q

Wat is elektrostatika

A

Die studie van elektrisiteit of die studie van lading in rus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaruit bestaan atome

A

Positiewe deeltjies naamlik protone
Negatiewe deeltjies naamlik elektrone
Neutrale deeltjies naamlik neutrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken dit as ‘n voowerp positief of negatief gelaai is

A

Positief- Mider elektrone as protone. Daar is ‘n tekort aan elektrone
Negatief- Meer elektrone as protone. Daar is ‘n oormaat elektrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe word lading oorgedra

A

Wrywing
Aanraking
Induksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat doen lading van dieselfde soort en verskillende ladings met mekaar

A

Dieselfde- Stoot mekaar weg
Teenoorgestelde- Trek mekaar aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ken paragrawe van polarisasie van isolators, tydelike dipole en water as ‘n gepolariseerde molekuul op bladsy 86 en 87

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat sê die wet van behoud van lading

A

Die netto lading van ‘n geslote stelsel bly konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Weet hoe om bewerkings met lading te doen (formules op bladsy 88, oefening op bladsy 91)

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik wat word bedoel met elektriese polarisasie

A

Wanneer ‘n gelaaide voorwerp ‘n ongelaaide voorwerp aantrek. Die gelaaide voorwerp induseer ‘n dipool in die ongelaaide voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly