Hoofstuk 1- Vektore en Skalare Flashcards
1
Q
Wat is ‘n vektor en ‘n skalaar
A
V: ‘n Fisiese hoeveelheid wat grootte en rigting het
S: ‘n Fisiese hoeveelheid wat slegs grootte het
2
Q
Wat is die ruseltante en die ekwilibriant
A
R: Die enkele vektor wat dieselfde uitwerking het as 2+ vektore tesame
E: Die vektor wat dieselfde grootte as die ruseltant het, maar in die teenoorgestelde rigting
3
Q
Weet hoe om somme te doen op p. 168
A