Hoofstuk 4- Energie Flashcards
1
Q
Wat is potensiële energie
A
Energie wat ‘n voorwerp het a.g.v sy posisie, toestand of vorm
2
Q
Wat is gravitasie potensiële energie
A
Die energie wat ‘n voorwerp het a.g.v sy posisie in ‘n gravitasieveld relatief tot ‘n sekere verwysingspunt
3
Q
Wat is kinetiese energie
A
Die energie wat ‘n voorwerp het a.g.v sy beweging
4
Q
Wat is die beginsel van die behoud van meganiese energie
A
Die totale meganiese energie van ‘n geslote stelsel bly konstant
5
Q
Weet hoe om bewerkings te doen op p. 254 - 255 en p. 260 - 268
A