Hoofstuk 2- Beweging in Een Dimensie Flashcards

1
Q

Wat is posisie

A

Die plek waar ‘n voorwerp hom bevind soos waargeneem van ‘n verwysingspunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n verwysingsraamwerk

A

Die verwysingspunt gekombineer met ‘n stel rigtings wat dit moontlik maak om die posisie van ‘n voorwerp op enige tydstip te definieer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n een dimensie beweging

A

Beweging langs ‘n reguit lyn en kan of in een rigting of die teenoorgesteld wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is afstand en verplasing

A

A: Die lengte van die pad waarlangs ‘n voorwerp van een posisie na ‘n ander beweeg (D)

V: Die verandering in posisie van ‘n voorwerp (delta x)

Weet hoe om vrae te doen op p. 172 - 176

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is gemiddelde spoed en oombliklike spoed

A

G: Die afstand afgelê per tydsinterval

O: Die spoed van ‘n voorwerp in ‘n baie kort tydsinterval en is dieselfde as die grootte van die oombliklike snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is gemiddelde snelheid en oombliklike snelheid

A

G: Die tempo van verandering in posisie

O: Die verplasing gedeel deur ‘n oneindig kort tydsinterval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ken blok van omskakeling op p. 179

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die frekwensie en periode van ‘n tydtikker

A

F: Die aantal kolletjies wat die tydtikker elke sekonde maak

P: Die tyd wat verloop tussen een kolletjie en ‘n volgende een

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Weet hoe om vrae te beantwoord op p. 185 - 192

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is versnelling en gemiddelde versnelling

A

V: Die tempo van verandering in snelheid

G: Die verandering in snelheid gedeel deur die tyd wat dit neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is positiewe en negatiewe versnelling

A

P: Versnelling in dieselfde rigting van beweging en daar is ‘n toename in snelheid

N: Versnelling in die teenoorgestelde rigting van beweging en daar is ‘n vertraging van snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Weet hoe om vrae te doen op p. 197

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly