Gr12 Stroombane Flashcards
1
Q
Stel OHM se wet.
A
Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk
eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur.
2
Q
Definieer DRYWING
A
Die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.
3
Q
Wat beteken ‘n emk van bv. 12V?
A
Die sel kan 12 Joule per Coulomb lading verskaf
4
Q
Wat beteken ‘n stroom van 5A
A
Dit beteken dat daar 5 Coulomb lading per sekonde derby ‘n severe punt in ‘n stroombaan beweeg