Gr12 Organiese Chemie Flashcards

1
Q

Definieer organiese molekule

A

Dit is ‘n molekule wat koolstofatome bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n Molekulêre formule

A

‘n Chemiese formule wat die tipe atome en die korrekte getal van elk in ‘n molekuul aandui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘ n Struktuurformule

A

‘n Struktuurformule van ‘n verbinding toon aan watter atome aan mekaar gebind is in die molekuul. Atome word voorgestel deur hul chemiese simbole en lyne word gebruik om ALLE bindings wat atome bymekaar hou, aan te toon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n Gekondenseerde struktuurformule

A

Hierdie notasie toon die wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n Koolwaterstof

A

dit is ‘n Organiese verbinding wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n Homoloë reeks

A

‘n Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin die een lid van die volgende verskil met ‘n CH2- groep.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is Versadigde verbindings

A

Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Onversadigde verbindings

A

Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings voorkom tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n Funksionele groep

A

‘n Binding of ‘n atoom of ‘n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van ‘n groep organiese verbindings bepaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer ‘n Struktuurisomeer

A

Organiese molekule met dieselfde molekulêre formule, maar
verskillende struktuurformules.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer Ketting-isomere

A

Organiese verbindings met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende tipes kettings,
bv. butaan en 2-metielpropaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer Posisionele isomere

A

Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende posisies van die syketting, substituente of funksionele groepe op die stamketting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Definieer Funksionele isomere

A

Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende funksionele groepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly