Gr12 Elektrodinamika Flashcards
1
Q
Noem die energie-omskakeling in generators.
A
Meganiese energie na elektriese energie
2
Q
Gebruik die beginsel van elektromagnetiese induksie om te verduidelik hoe ‘n generator werk.
A
Elektromagnetiese induksie
3
Q
Noem die energie-oordrag in motors.
A
Elektriese energie na metaniere energie
4
Q
Definieer die term wgk vir ‘n wissel(stroom)spanning of ‘n wisselstroom.
A
Die wgk-waarde van WS is die GS-potensiaalverskil/stroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS.