Gr12 Elektrochemie Flashcards

1
Q

Definieer die galvaniese sel

A

Dit is ‘n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na
elektriese energie. ‘n Galvaniese (voltaïese) sel het selfonderhoudende elektrode-reaksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer die elektrolitiese sel

A

Dit is ‘n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na
chemiese energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer oksidasie en reduksie in terme van elektron(e-)oordrag

A

Oksidasie is ‘n verlies aan elektrone.
Reduksie is ‘n wins aan elektrone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer oksidasie en reduksie in terme van oksidasiegetalle

A

Oksidasie: ‘n Toename in oksidasiegetal
Reduksie: ‘n Afname in oksidasiegetal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer ‘n oksideermiddel en ‘n reduseermiddel in terme van oksidasie en reduksie

A

Oksideermiddel: ‘n Stof wat gereduseer word/elektrone opneem. Reduseermiddel: ‘n Stof wat geoksideer word/elektrone verloor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer ‘n anode en ‘n katode in terme van oksidasie en reduksie:

A

Anode: Die elektrode waar oksidasie plaasvind
Katode: Die elektrode waar reduksie plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer ‘n elektroliet

A

‘n Oplossing wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Elektrolise?

A

Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word in chemiese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly