Gr12 Foto-elektriese effek Flashcards

1
Q

Beskryf die foto-elektriese effek

A

Dit is die proses waardeur elektrone uit ‘n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer drumpelfrekwensie,

A

Dit is die minimum frekwensie lig benodig om
elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer werkfunksie,

A

Dit is die minimum energie benodig om ‘n elektron uit die
oppervlak van ‘n metaal vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik die verskil tussen atoomabsorpsie- en atoomemissiespektra.

A

‘n Atoomabsorpsiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies straling uit elektromagnetiese straling wat deur ‘n medium, bv. ‘n koue gas, beweeg, geabsorbeer word.
‘n Atoomemissiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies van elektromagnetiese straling uitgestraal word as gevolg van ‘n atoom se elektrone wat ‘n oorgang van ‘n hoë energietoestand na ‘n laer energietoestand maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly