Elektrodinamika Flashcards
1
Q
WGK-waarde
A
Die wgk-waarde van WS is die
GS-potensiaalverskil/stroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS.
2
Q
WGK-potensiaalverskil:
A
Die WS-potensiaalverskil wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik/oordra as ‘n ekwivalente GS-potensiaalverskil.
3
Q
WGK-stroom
A
Die wisselstroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik/oordra as ‘n ekwivalente gelykstroom (GS).