Elektriese stroombane Flashcards
1
Q
Ohm se Wet
A
Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur.
2
Q
Drywing
A
Die tempo waarteen arbeid verrig word.
3
Q
EMK
A
Die maksimum energie wat ‘n battery lewer per eenheidslading wat daardeur vloei