Chemie - Intermolekulêre kragte Flashcards

1
Q

Kookpunt

A

Die temperatuur waarby die dampdruk gelyk is aan atmosferiese druk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Smeltpunt

A

Die temperatuur waarby die vaste- en vloeistoffases van ‘n stof in ewewig is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dampdruk

A

Die druk uitgeoefen deur ‘n damp in ewewig met sy vloeistof in ‘n geslote sisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly