Die Vroulike Voortplantingstelsel Flashcards

1
Q

Beskryf:

Bou en ligging van die ovariums

A
  • Amandelvormig
  • Ongeveer 1,5 cm lank.

Geleë in die abdominale holte, een aan elke kant van die uterus, waaraan dit vas is met die kort ovariumligament.

Dit word in die abdominale holte in posisie gehou deur ‘n breë ligament.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die bou van:

Infundibulum

A

Tregtervormig

en bestaan uit vingeragtige uitsteeksels, die fimbrias

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee die funksie:

Infundibulum

A

Tydens ovulasie buig die infundibulum met fimbiras om, rondom die ovarium,

om die vrygestelde sekondêre oösiet op te vang sodat dit in die Fallopiusbuis kan beland.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee die funksie:

Fallopiusbuis

A
  • Dit vervoer die ovum asook die ontwikkelende sigoot in die rigting van die uterus
    • met behulp van die bewegings van die siliums, asook deur spiersametrekkings van die onwillekeurige spierlaag.
  • Dit is die plek waar bevrugting, asook die eerste verdelings van die sigoot plaasvind.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee die funksie:

Ovarium

A

Dit produseer en stel die eierselle vry.

Dit produseer die vroulike hormone estrogeen en progesteroon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem:

Die tipe seldelingsproses voor in die ovariums

A

Meïose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem:

Die vorming van vroulike gamete

A

Oögenese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem:

Die aantal chromosome in ‘n haploïede vroulike geslagsel

A

23

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die gesamentlike funksie van die endometrium en die uterus?

A

Dit is verantwoordelik vir die versorging van die embrio (en later fetus) vanaf implantering tot geboorte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee die funksie:

Vagina

A

Die spermselle word tydens kopulasie deur die penis in die vagina geplaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

3 lae waaruit die uteruswand bestaan

A
  1. Membraanagtige laag
  2. Onwillekeurige gladde spierlaag
  3. Endometrium
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 2 veranderinge wat die endometrium, as gevolg van hormone, ondergaan om te verseker dat die bevrugte eiersel daar ingeplant kan word vir verdere ontwikkeling.

A

Dit raak meer bloedvatryk en klierryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bevrugting vind in hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel plaas

A

Fallopiusbuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Spermselle word tydens kopulasie in hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel geplaas.

A

Vagina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Oögenese vind in hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel plaas.

A

Ovarium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

In hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel vernou die uterus tot ‘n klierryke streek wat oorgaan in die vagina.

A

Serviks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Implantering van die embrio vind in hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel plaas.

A

Endometrium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel sal kragtig saamtrek om die baba tydens geboorte na buite te druk.

A

Uterus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Hierdie dele van die vroulike voortplantingstelsel staan bekend as die geboortekanaal

A

Vagina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Hierdie deel van die vroulike voortplantingstelsel raak bloedvat- en klierryk voor implantering.

A

Endometrium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Die sekondêre oösiet sal hieruit vrygestel word

A

Ovarium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Die eerste verdelings van die sigoot vind hier plaas.

A

Fallopiusbuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Hierdie deel van die vroulike voorplantingstelsel sal na buite open deur die vulva.

A

Vagina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Die deel wat sal ombuig om die vrygestelde sekondêre oösiet tydens ovulasie te vang.

A

Infundibulum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Wat gebeur tydens **sterilisasie**?
Die vrou se **fallopiese buise** word **afgesny** en **afgebind**.
26
Noem **AGT metodes** van **geboortebeperking** wat vrouens kan toepas.
1. Buisafbinding 2. Ritme-metode 3. Vroulike kondoom 4. Diafragma IUD 5. Spermdoders 6. Voorbehoedpil 7. Voorbehoed-inspuiting
27
Hoe word **verhoed** dat die **ovariums** in die **bekkenholte rondskuif** en agter of onder ander organe inbeweeg?
Dit is aan die **uterus** vas met 'n **kort ovarium-ligament** en word ook in posisie gehou deur 'n **breë ligament**.
28
# Definieer: **Puberteit**
Dit is die tydperk waarin die **geslagsorgane ontwikkel** om **volwasse geslagselle** te **produseer**.
29
Wat word bedoel met **sekondêre geslagskenmerke**?
Die spesifieke kenmerke wat manlike en vroulike individue van mekaar onderskei, maar wat nie direk deel uitmaak van die voortplantingsproses nie. Hulle ontwikkel tydens puberteit en lei tot die aangetrokkenheid tussen die twee geslagte, met die **oog op voortplanting**.
30
Watter **hormoon** is vir **sekondêre geslagskenmerke** by die vrou verantwoordelik?
Estrogeen
31
Noem **5 sekondêre geslagskenmerke** soos dit by **vroulike individue** voorkom.
* Toename in **vet onder die vel** * **Heupe** raak **breër** * **Borste** ontwikkel * Toename in **lengte** * **Ovariums** ontwikkel en begin **eierselle produseer** * **Menstruasie** begin * Pubis-/**skaamhare** verskyn * **Onderarmhare** verskyn * **Vel** raak meer **olierig** * **Gedragsveranderinge** bv. buierigheid
32
Wat is die **verskil** tussen die **oögonium** en die **primêre follikel**?
Die oögonium ontwikkel deur **mitose** uit die kiemepiteelsel. Dit word dan omring deur 'n korrellaag, ook afkomstig van die kiemepiteel. Die hele struktuur: **oögonium** + **korrellaag** = **primêre follikel**.
33
Watter **hormoon** is verantwoordelik vir die **ontwikkeling** van die **primêre follikels** tot **Graafse follikels**?
**FSH** - Follikelstimulerende hormoon
34
Watter **klier** is verantwoordelik vir die **afskei** van die hormoon **Follikelstimulerende hormoon** (FSH)?
Hipofise / pituïtêre klier
35
Watter struktuur skei die **hormoon estrogeen** af?
Graafse follikel
36
# Gee die funksies: **Estrogeen**
* Verantwoordelik vir **sekondêre geslagskenmerke** * Verseker dat endometrium **meer bloedvat- en klierryk raak** vir implantering van die embriio.
37
Identifiseer die **proses** waartydens die **vrygestelde sekondêre oösiet** vrygestel word.
Ovulasie
38
Hoe gereeld vind **ovulasie** plaas?
+- elke 28 dae
39
Watter **hormoon** word deur die **Corpus Luteum** afgeskei?
**Progesteroon** - maak die endometrium **meer bloedvat- en klierryk** vir implantering en help met die **instandhouding** van die **plasenta** tydens swangerskap.
40
# Gee die funksie: **Progesteroon**
* Dit maak die **endometrium meer bloedvatryk en klierryk** vir implantering * en help met die **instandhouding van die plasenta** tydens swangerskap.
41
Onderskei tussen 'n **sekondêre oösiet** en 'n **ovum**.
Die sekondêre oösiet het nog **nie** die **2de meïotiese deling ondergaan** nie. Dit gebeur eers wanneer 'n **spermsel** die **dooiermembraan** tydens bevrugting binnegedring het. Eers dan staan dit bekend as 'n **ovum**.
42
# Definieer: **Uterale siklus**
Die **sikliese veranderinge** wat die **endometrium** van die **uterus** ondergaan.
43
Wat word bedoel met die beginpunt '**puberteit**' en die eindpunt '**menopouse**'?
**_Puberteit_** is wanneer die **liggaam gereed maak** om te begin **gamete** vorm. **_Menopouse_** is die tyd wanneer die liggaam **ophou om gamete te vorm**.
44
Watter **hormone** is verantwoordelik vir die **sikliese opbou** van die **endometrium**?
**Progesteroon** en **Estrogeen**
45
# Definieer: Menstruasie
Die **sikliese uitwerp** van die **afgetakelde endometrium** tesame met 'n **onbevrugte sekondêre oösiet** deur die **serviks** en **vagina**.
46
Hoe lank na **ovulasie** vind **menstruasie** plaas?
+- 14 dae
47
Waarom raak die liggaam ontslae van die **endometrium**?
Aangesien geen bevrugting plaasgevind het nie, is dit **nie nodig vir die implantering van 'n embrio** nie.
48
Waaruit bestaan die **afgetakelde endometrium**?
**Mukus** en **bloed**
49
Waarom gaan **menstruasie** met **pyn** gepaard?
Die **uteruswand trek kragtig saam** om die **weefsel** van die afgetakelde endometrium **uit te werp**.
50
# Definieer: **Primêre follikel**
'n **Primêre o****ö****siet**, saam met sy laag omliggende selle.
51
Watter 2 selle vorm as 'n **primêre oösiet ryp** is?
* 'n **Haploïede sekondêre oösiet** * 'n Baie **klein eerste polêre liggaam**
52
Wat gebeur met die **sekondêre oösiet** as die **primêre oösiet** ryp is?
Die **sekondêre oösiet** word na een kant toe gedruk in die **sekondêre follikel** Hierdie ryp follikel word nou 'n **Graaf-follikel** genoem. Dit blaas op soos 'n **ballon** op die oppervlak van die ovarium en bars om sodoende die **sekondêre oösiet vry te stel**. (proses genoem **ovulasie**)
53
Wat produseer **Meiose II in** die **vroulike voortplantingstelsel**?
'n **Ryp, haploïede eier**, en 'n **haploïede polêre liggaam** (wat disintegreer kort na meiose)
54
Wat gebeur met die **Graaf-follikel** na **ovulasie**?
Onmiddelik na ovulasie ontwikkel die Graaf-follikel wat die sekondêre oösiet geproduseer het in 'n soliede liggaam wat die **corpus luteum** (geel liggaam) genoem word. As die **eier nie bevrug** word nie, **disintegreer** die **corpus luteum**.
55
Wat word als deur die **ovarium** geproduseer?
* Eiers * Estrogeen * Progesteroon
56
# Definieer: **Endometrium**
Die **binnevoering van die uterus** en is ryklik voorsien van **bloedvate**.
57
# Definieer: **Uterus**
'n **Holte** met 'n **dik, gespierde wand** waar die **embrio / fetus ontwikkel**.
58
# Definieer: **Serviks**
Die **nek** van die **uterus** en maak in die **vagina oop**.
59
Wat gebeur tydens **dag 1 - 7** in die **menstruele siklus**?
**Ovariums**: Nuwe follikels ontwikkel en **skei estrogeen af** **Uterus**: Voering word afgebreek en word uitgeskei (**menstruasie**)
60
Wat gebeur met **dag 8 - 13** in die **menstruele siklus**?
**_Ovariums_**: ’n Ryp Graaf se follikel ontwikkel: * Graaf se follikel beweeg na die kant van die ovarium * Dit **skei estrogeen af** **_Uterus_**: Estrogeen **stimuleer** die **endometrium** om dikker te word en **meer bloedvate** en **kliere** te ontwikkel
61
Wat gebeur op **dag 14** van die **menstruele siklus**?
**Ovulasie** vind gewoonlik op die dag plaas. **Graaf se follikel bars** en **stel ’n eiersel vry**.
62
Wat gebeur met **dae 15 - 22** van die **menstruele siklus**?
**_Ovariums_**: Graaf se follikel word ’n korpus luteum wat **progesteroon afskei**. **_Uterus_**: Progesteroon stimuleer die endometrium om nog **dikker** te word, nog **meer bloedvate** en **kliere** ontwikkel, gereed om die **embrio te ontvang** indien **bevrugting** plaasgevind het
63
Wat gebeur met **dag 23 - 28** van die **menstruele siklus**?
**_Ovariums_**: As bevrugting nie plaasvind nie: * Die **korpus luteum krimp** en hou op om progesteroon af te skei As bevrugting plaasvind: * Die **korpus luteum bly aktief** in die ovarium en hou aan om **progesteroon** af te skei * **Geen ander follikels ontwikkel** in die ovariums nie * **Geen menstruasie** vind plaas nie
64
Verduidelik die **Pituïtêre/hipofise hormoonvlakke** tussen **dae 0 - 11**
Die pituïtêre klier **produseer FSH**, wat die follikel stimuleer om te **ontwikkel**.
65
Verduidelik die **Pituïtêre/hipofise hormoonvlakke** tussen **dae 11 - 17**
**FSH**- en **LH**-vlakke is die hoogste op **Dag 14**.
66
Verduidelik die **Pituïtêre/hipofise hormoonvlakke** tussen **dae 17 - 28**
**LH-vlakke verlaag** en bly dan **konstant** om die **korpus luteum te onderhou**.
67
Verduidelik die **Groei van follikel** tussen **dae 0 - 11**
Die follikel ontwikkel in ’n **Graaf se follikel**, wat ’n **eiersel** bevat.
68
Verduidelik die **Groei van follikel** tussen **dae 11 - 17**
Die follikel-ontwikkeling is **voltooi** as gevolg die invloed van **FSH** op **Dag 14**. **Ovulasie** word **gestimuleer** deur die **hoë vlakke van FSH** en **LH** op **Dag 14**. **LH stimuleer** die **ontwikkeling** van die **korpus luteum**.
69
Verduidelik die **Groei van follikel** tussen **dae 17 - 28**
Die korpus luteum **produseer progesteroon**. Die korpus luteum begin **geleidelik disintegreer** aangesien **bevrugting nie plaasgevind** het nie.
70
Verduidelik die **hormoonvlakke** in die **ovarium** tussen **dae 0 - 11**
**Estrogeenvlakke** neem **toe**, omdat die **hormoon** deur die follikel **geproduseer** word.
71
Verduidelik die **hormoonvlakke** in die **ovarium** tussen **dae 11 - 17**
Die **estrogeenvlakke** bereik ’n **maksimum** op ongeveer **Dag 14** totdat **ovulasie** plaasvind, maar begin dan **afneem**, omdat die **Graaf se follikel** **ophou funksioneer**
72
Verduidelik die **hormoonvlakke** in die **ovarium** tussen **dae 17 - 28**
Die **estrogeenvlakke** neem weer **toe** en neem dan **af** aan die **einde van die siklus**. Die **progesteroonvlakke** neem **toe** tot op **Dag 21**. Die **progesteroonvlakke** neem **af** wanneer die **korpus luteum disintegreer** en ophou funksioneer.
73
Verduidelik die **dikte** van die **uterusvoering**/**endometrium** tussen **dae 0 - 11**
Die **dikte** van die **endometrium** neem **toe** ná **Dag 7** (ná menstruasie) as gevolg van die **estrogeenproduksie**.
74
Verduidelik die **dikte** van die **uterusvoering/endometrium** tussen **dae 11 - 17**
Endometrium **verdik nog verder**
75
Verduidelik die **dikte** van die **uterusvoering/endometrium** tussen **dae 17 - 28**
Die **progesteroon** berei die **endometrium** voor vir **swangerskap**. **Verminderde progesteroonvlakke** vanaf **Dag 21** laat die **endometrium afbreek,** wat **ná Dag 28** deur **menstruasie** uitgeskei word, aangesien **geen bevrugting** plaasgevind het nie.