Bevolkings- en Gemeenskapsekologie Flashcards

1
Q

2 Faktore wat ‘n bevolking laat toeneem

A
  • Nataliteit
  • Immigrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

2 Faktore wat ‘n bevolking laat afneem

A
  • Mortaliteit
  • Emigrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

4 Fases van Logistiese groei

A
  • Sloerfase
  • Versnellende (geometriese) groeifase
  • Afnemende groeifase
  • Ewewigsfase (stilstaande fase)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik die Sloerfase

A

Bevolking groei stadig,

want die organismes akklimatiseer tot (raak gewoond aan) die nuwe omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik die Geometriese groeifase

A

Bevolking groei baie vinnig

omdat daar genoeg kos en ruimte en baie min omgewingsweerstand (kompetisie) is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik die Afnemende groeifase

A

Groeitempo neem af

as gevolg van ’n toename in omgewingsweerstand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik die Ewewigsfase (Stilstaande fase)

A

Bevolkingsgrootte bereik nou die dravermoë van die omgewing en stabiliseer rondom hierdie waarde.

Nataliteit is gelyk aan mortaliteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer:

Dravermoë

A

Die maksimum** aantal **individue (bevolkingsgrootte) wat ’n spesifieke omgewing kan onderhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Definieer:

Omgewingsweerstand

A

Al die faktore wat keer dat ’n bevolking onbepaald kan groei,

bv. tekort aan voedsel en water, tekort aan lewensruimte, siektes, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

2 Fases van die Geometriese groeivorm

A
  • Sloerfase
  • Versnellende (geometriese) groeifase
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Redes waarom die menslike bevolking ‘n geometriese groeivorm volg.

A
  • Afname in mortaliteit (sterftes)
  • Toename in nataliteit (geboortes) van ’n bevolking
  • Verbeterde gesondheidsdienste
  • Verbeterde kwaliteit van voeding
  • Min of geen omgewingsweerstand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

2 Maniere om bevolkingsgrootte te bepaal

A

Direkte tegniek & Indirekte tegniek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat behels die direkte tegniek van bevolkingsgroottebepaling

A

Hierdie metode behels die tel van alle individue in ’n bevolking.

Dit staan ook bekend as die sensusmetode.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat behels die indirekte tegniek van bevolkingsgroottebepaling:

A

Hierdie tegnieke word gebruik om ’n skatting te maak van die bevolkingsgrootte.

Daar is twee indirekte tegnieke:

  • merk-en-hervangmetode
  • kwadraatmetode (steekproefneming).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik die 2 stadiums van die merk-hervang-metode:

A
  • Vir die eerste monster word ’n aantal individue gevang en op ’n bepaalde manier gemerk.
  • Die gemerkte individue word dan in die gebied vrygelaat.
  • ’n Tweede monster word dan geneem en die aantal diere in die monster word aangeteken.
  • Die aantal gemerkte diere (uit die eerste monster) in hierdie tweede monster word ook aangeteken.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee die formule vir die merk-en-hervangmetode

A

Beraamde bevolkingsgrootte = Aantal diere gemerk in monster 1 x Aantal diere gevang in monster 2 / Aantal gemerkte individue in monster 2

17
Q

Gee die formule vir die Kwadraatmetode van bevolkingsgroottebepaling

A

Beraamde aantal = Aantal in monster × Habitatgrootte/Monstergrootte

18
Q

Definieer:

Predasie

A

Predasie is ‘n voedingsreaksie tussen die roofdier en die prooi.

19
Q

Definieer:

Predator

A

‘n Organisme wat ander organismes jag, vang en doodmaak vir kos.

20
Q

Definieer:

Prooi

A

Die dier wat gejag en doodgemaak word.

Namate die prooibevolking toeneem, sal die predatorbevolking ook toeneem, en omgekeerd.

21
Q

Definieer:

Kompetisie

A

Kompetisie is die interaksie tussen organismes wat meeding vir skaars hulpbronne in die omgewing.

22
Q

Noem 3 tipes kompetisie

A
  1. Intraspesifieke kompetisie
  2. Interspesifieke kompetisie
  3. Kompeterende uitsluiting
23
Q

Definieer:

Intraspesifieke kompetisie

A

Kompetisie tussen organismes van dieselfde spesie wat van dieselfde hulpbronne afhanklik is.

Voorbeeld: 2 leeumannetjies wat kompeteer om met ’n leeuwyfie te paar.

24
Q

Definieer:

Interspesifieke kompetisie

A

Kompetisie tussen organismes van verskillende spesies wat van dieselfde hulpbronne afhanklik is.

Voorbeeld: ’n leeu en hiëna kompeteer om dieselfde voedselbron.

25
Q

Definieer:

Kompeterende uitsluiting

A

Dit is ’n vorm van kompetisie waar een van die twee kompeterende spesies meer suksesvol as die ander een is sodat die suksesvolle spesie oorleef en die ander spesie uitsterf.

26
Q

Definieer:

Hulpbronverdeling

A

Dit is ’n tipe interaksie waar verskillende spesies in dieselfde habitat saambestaan en dieselfde hulpbronne verskillend benut.

27
Q

Definieer:

Simbiose

A

’n Tipe interaksie waar organismes direk of indirek van mekaar afhanklik is vir hulle oorlewing.

28
Q

Noem 3 tipes simbiose:

A
  1. Kommensialisme
  2. Parasitisme
  3. Mutualisme
29
Q

Definieer:

Mutualisme

A

Albei spesies in die verhouding word bevoordeel

30
Q

Definieer:

Kommensialisme

A

Een spesie word bevoordeel en die ander spesie word nie benadeel nie.

31
Q

Parasitisme

A

Die parasiet word bevoordeel en die gasheer benadeel.

32
Q

Definieer:

Ekologiese Suksessie

A

’n Geleidelike verandering in getalle en verskeidenheid van organismes wat in ’n habitat leef, wat lei tot ’n klimaks (eindpunt) van suksessie in die gemeenskap.

33
Q

Definieer:

Primere Suksessie

A

’n Geleidelike verandering in getalle en verskeidenheid van organismes wat in ’n nuwe habitat leef.

Dit begin aanvanklik met pionierplante en eindig met ’n klimaksgemeenskap.

34
Q

Definieer:

Sekondere Suksessie

A

’n Geleidelike verandering in getalle en verskeidenheid van organismes wat ’n versteurde habitat beset, of wanneer ’n gevestigde gemeenskap op ’n katastrofiese manier ontwrig word.