Warmwoestyne Flashcards
Watter twee tipes woestyne kry mens?
Warmwoestyne en kouewoestyne
Droë gebiede wat minder as 250mm reën per jaar kry.
Woestyne
Landgebiede waar baie min reën val en temperatuur baie hoog is
Warmwoestyn
Wat is die naam van die wêreld se grootste woestyn?
Sahara
Waar kom die Sahara-woestyn voor?
Noord-Afrika
Kaar kry ons die Kalahari-Woestyn?
Suider-Afrika
Watter warmwoestyn is in Australië?
Australiese woestyn
Watter warmwoestyn kry ons in Noord-Amerika
Mojave-woestyn
Waar kry ons die Arabiese-woestyn?
Midde-Ooste
Watter woestyn kry ons in Indië en Pakistan?
Thar woestyn
Waar kry ons die Atacama-woestyn
Suid-Amerika
Aan watter kus is die meeste warmwoestyne geleë? Ooskus of Weskus?
Weskus
Tussen watter waardes lê die temperatuur in warmwoestyne gewoonlik?
Tussen 20°C en 25°C
Wat is die maksimum temperatuur wat in woestyn bereik kan word?
50°C
Dit kan nooit snags baie koud word in ‘n warmwoestyn nie. Waar of Vals
Vals