Nasionale Simbole Flashcards
Leuse
Frase of sin wat beskryf wat die organisasie of land wil bereik of glo
Simbool is ‘n…
Prent of item wat vir iets staan of ‘n spesiale betekenis het
Wat is ‘n ampswapen en hoe word dit gebruik?
Soos ‘n land se kenteken
Gebruik om amptelike dokumente te stempel, bv. Geboortesertifikate, ID dokumente
Op geboue
Op geld of munte
Dit wys die voorwerp is amptelik Suid-Afrikaans
Noem die 9 dele van die ampswapen en elkeen se betekenis
Opkomende son: nuwe begin Sekretarisvoël: nasie styg uit, beskerm homself Protea: unieke blom - ons nasie is uniek Khoi-san mense: eerste SA mense; respek Skild: ons beskerm ons land Koringare: voedsel en respekteer aarde Spies en knopkierie: plat, kan veg, verkies vrede Leuse: beteken 'diverse mense verenig'
Landsvlag, wanneer begin gebruik en wat beteken die kleure?
1994 Rooi: bloed Blou: die lug Groen: land Swart: swart mense Wit: wit mense Geel: goud
Ander betekenisse vir vlag se kleure?
Geel swart en groene: kleure van ANC, PAC
Rooi wit blou: kleure van vorige SA vlae
V op vlag: samekoms van verskillende groepe
Volkslied is…
Amptelike lied van ‘n land
SA se volkslied bestaan uit die volgende twee liedere
Die Stem van Suid-Afrika (volkslied voor 1994)
Nkosi sikelel’ iAfrika - eers gesing deur mense wat veg teen apartheid
Nkosi sikelel’ iAfrika is geskryf deur wie en wanneer?
Enoch Sontonga
1897