Mediese Ontdekkings Flashcards
Kiem
Baie klein lewende organisme wat siektes veroorsaak
Siekte
Kwaal of ongesteldheid. Kan veroorsaak word deur klein kieme wat bakterieë genoem word.
Eksperiment
Toetsing van ‘n idee
Mikroskoop
Instrument om baie klein voorwerpe te bekyk
Bakterieë
Baie klein lewende organismes waarvan sommiges siektes kan veroorsaak
Tuberkulose
Ernstige aansteeklike siekte wat longe aantas
Identifiseer
Iets ontdek en naam gee daaraan
Hy het verband tussen kieme en siektes ontdek en dat kieme ons siek maak
Louis Pasteur
Skadelike bakterieë
Kieme wat infeksie in liggaam veroorsaak
Hy het die kiem geidentifiseer wat tuberkulose veroorsaak. Wanneer?
Dr Robert Koch, in 1882
Definisie vir aansteeklik. Gee voorbeeld van so siekte en hoe dit aansteeklik is.
As siekte maklik van een na ander mens oorgedra word.
Bv. Tuberkulose.
Iemand met TB nies, druppels met TB kieme in lug, ander persoon asem kieme in.
Pokke
Dodelike aansteeklike siekte
Immuun
Liggaam in staat om aansteeklike siekte te beveg
Pokke-inenting
Inspuiting van klein hoeveelheid koei-pokkies om immuniteit teen pokke op te bou
Beskryf pokke
Hoë koors, sere vol etter regoor die liggaam, word die ‘gevlekte monster’ genoem.
Kan na hart, brein en longe versprei, kan sterf