Mense En Bevolking In SA Flashcards
Bevolkingsdigtheid
Die getal mense in ‘n gebied
Bevolking
Al die mense wat in ‘n plek of land bly
Vestig
Gaan woon
Bevolkingsverspreiding
Hoe mense oor n gebied versprei
Hoe groot is SA se bevolking?
Sowat 51 mil
Wat beteken dit om te sê die bevolkingsdigtheid in SA is oneweredig?
Party plekke het baie mense ander het minder
Party nedersettings is verder uit mekaar ander is nader
Wat beteken dit as ons sê bevolking is dig?
Baie kolletjies op kaart - hoë bevolkingsdigtheid
Wat beteken dit as ons sê bevolking is yl?
Min kolletjies op kaart - lae bevolkingsdigtheid
Hoe word bevolkingsdigheid en verspreiding op n kaart aangedui?
Deur kolleties (hoekom?)
Hoe verskil stede van dorpe en plase?
Meer mense nader aan mekaar
Hoeveel provinisies het SA?
9
Watter provinsie beslaan die grootste oppervlakte?
How vergelyk sy bevolkingsgrootte?
Wat beteken dit t.o.v. Bevolkingsdigtheid?
Noord Kaap.
Kleinste v al die provinsies.
Die minste dig
Watter provinsie beslaan die kleinste oppervlakte?
How vergelyk sy bevolkingsgrootte?
Wat beteken dit t.o.v. Bevolkingsdigtheid?
Gauteng
Meeste bevolking
Die digste
Hoe werk mens gemiddelde bevolkingsdigtheid uit?
Getal mense / oppervlakte