Naaldwoude Flashcards
Hoeveel v d aarde se landoppervlakte word deur naaldwoude bedek?
15%
Naaldwoud
Bied sade in kegels eerder as in blomme
Watter tipe woude is die grootste?
Naaldwoude
Hoe verskil naaldwoude v ander woude?
Kleiner verskeidheid plante en diere
Kan hoër teen bergwande groei as ander woude.
Kom voor waar mere is.
Waar kom naaldwoude voor?
Noord Amerika
Skandenawië
Noord Europa
Siberië
Klimaat van naaldwoude
Somers kort
Winters lank en koud
Swaar sneeuval
Wat is die verband tussen temperatuur en reënval van naaldwoude?
Hoe warm dit is hoe meer neerslag is daar.
Plantegroei in naaldwoud
Lang maer naaldbome
Laaggroeiende Struike en bossies
Hoekom moet diere ver stap vir plante?
Plante groei stadig en is helfte v jaar gevries.
Hoe oorleef diere in die koue?
Hiberneer
Migreer
Of stoor kos v winter
Oorleef
Om aan te hou leef
Hibereneer
Slaap of rus die hele winter lank
Migreer
Trek na ‘n ander gebied in sekere seisoen.
Gee kenmerke van naaldbome wat help om in koue omstandighede te leef.
Kegels i.p.v. blomme
Dun naaldagtige blare i.p.v. groot blare
Hoekom groei Sparden se takke afwaards?
Keer dat hulle onder gewig v swaar takke breek as sneeu daarop saampak
Prooi
Dier wat deur ander diere gejag en doodgemaak word v kos.
Waar kom die Elk voor?
Noord Amerika
Watse dier is ‘n Elk en hoe bly hulle warm in die winter?
Grootste takbok
Spesiale Haarbedekking
Wat eet die groot grys uil?
Knaagdiere (muise , rotte)
Hoe van groot grys uil hul prooi?
Beweeg gruisloos as vlieg en
kan deur sneeu duik om prooi te vang.
Waar kom die russiese vlieënde eekhoring voor?
Waar bly hulle?
In Siberiese naaldwoude
Bome langs riviere
Hoe kry russiese eekhorings dit reg om te vlieg?
Webbe tussen gewrigte en voete het hulle om v tak tot tak te vlieg as hulle snags kos soek.
Watter invloed het die omgewing op mense in naaldwoude?
Lang koue winters met sneeu
Swak grond - dus min plase vir voedsel
Watter invloed het menslike aktiwiteite of naaldwoude?
Kort geld en kos
- stel strikke + jag, verkoop pels
- kap bome af v geld
Vernietig woude vir fabrieke, kragaanlegte, skihellings, paaie