Deurbraak In Chirurgie Flashcards

0
Q

Noem vier ander mediese ontdekkings wat eers nodig was voor hartoorplasings moontlik gemaak was.

A

Narkose (lê nou stil Mnr. Die Pasiënt!)
Vermy infeksie (away, away ye little rascals!)
Bloedoortappings (wiiiiiiii, ride the tubes!)
X-strale (them bones of Mr. Bones!)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Deur wie, waar en wanneer is eerste hartoorplanting gedoen?

A

Dr. Chris Barnard, Kaapstad, 1967.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hartoorplanting

A

Wanneer hart nie behoorlik werk nie, gebruik hart van gesonde mens wat so pas gesterf het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Chirurgie

A

Dokter voer operasie uit op pasiënt in hospitaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Operasie

A

Dokter sny pasiënt se liggaam oop, herstel of verwyder beskadigde deel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Narkose

A

Verdowingsmiddel wat pasiënt diep laat slaap sodat dokter op hom/haar kan opereer sonder dat pasiënt pyn voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dokters en verpleegsters bedek koppe, hande en monde in operasiesaal sodat…

A

…hulle nie kieme na die pasiënt oordra nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe word infeksies vermy in operasie sale? (4)

A

Skoon teater
Skoon toerusting
Dokters en verpleegsters bedek hande, monde, koppe
Antibiotika vir pasiënt na operasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bloedoortapping

A

Om bloed in die liggaam in te pomp wanneer pasiënt baie bloed verloor tydens operasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

X-strale

A

Spesiale fotos wat die binnekant van die liggaam wys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly