Verband Tussen Westerse En Holistiese Genesing Flashcards
0
Q
Holistiese benadering
A
Om na liggaam in geheel te kyk
1
Q
Vordering
A
Vooruitgang of groei van iets
2
Q
Beskryf die holistiese benadering tot gesondheid
A
Dokters moedig pasiënte aan om groter verantwoordelikheid vir gesondheid te neem. Dit sluit in fisieke, geestelike en sosiale welstand.